Ruah Gegeurde Bederf

R83.00

- +
SKU: N/A Category: Tags: , ,

Description

Ruah gegeurde bederf is elegant en ‘n luukse manier om jou klere en linne heerlik vars te laat ruik. Verweef met RUAH aroma, bied hierdie bederf ‘n kalmerende en ontspanne geur in jou kaste, badkamer en gastekamer.

Plaas hierdie lap koevertjie in jou lessenaar of grimering laai en laat die geur jou deurgans verras!

v

At vero eos et accusamus et iusto odio dignissimos qui blanditiis praesentium voluptatum.
×