Description
Roosmaryn en akasia
Geformuleer as ‘n haarmasker kan hierdie formulasie op verskeie maniere voordeel inhou. In klein hoeveelhede is dit geskik om dit as ‘n in-los opknapper te gebruik. In winter tye of as jou hare baie droog is kan opknapper mildelik oor nat hare aangewend word, kam dit vir ‘n tyd deur, spoel af en droog normaal.
200ml